Die praktyk is ten volle ingekontrakteer by meeste mediese fondse
Skoolgereedheid
Skolastiese vordering
Diagnose van leeruitvalle
Aansoeke om konsessie (bv. ekstra tyd om vraestelle te skryf)
Aansoeke om amanuensis (bv. lees en skryf van vraestelle)
Skoolkeuse (gr 7)
Vakkeuse (gr 9)
Beroepskeuse (gr 12)
Sosiale vaardighede
Selfbeeld
Aggressie
Gesinsverhoudings
Eetversteurings
Kinders in egskeiding
Roubegeleiding
Romantiese verhoudings ("dating")
Algemene opvoeding van kinders en tieners
Gesinsverhoudinge
Kinders en egskeiding
Hersaamgestelde gesinne
Dissipline
Skoolgereedheid
Wat doen 'n opvoedkundige sielkundige?
Assessering, diagnose en intervensie in die breë konteks van leer, met die oog daarop om individuele funksionering, asook funksionering binne 'n groep of organisasie te bevorder.
(Soos volgens die "Scope of practice" van die HPSCA)